Mel Brooks

Mel Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Brooks ontvang 'n ster op die Hollywood Walk of Fame, 23 April 2010

Geboortenaam Melvin Kaminsky
Geboorte 28 Junie 1926 (1926-06-28)
Brooklyn, New York
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, filmregisseur, komediant
Aktiewe jare 1949–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mel Brooks (1926-) is ’n Amerikaanse akteur en rolprentregisseur. Hy is bekend vir sy komiese draaksteekflieks soos The Producers (1968), Blazing Saddles (1974) en High Anxiety (1978). Brooks is een van min kunstenaars wat 'n Oscar, Emmy, Tony en Grammy ontvang het.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy